Friday, December 26, 2008

Welkom!

Welkom by Ouma Ellen se resepteboek!

Ek kon dit nie juis "Nina, Annetjie, Ellen, Liza, Maarten, James en enigiemand ander wat wil deelneem" se resepteboek noem nie, daarom het ek dit alles gekonsentreer op Ouma Ellen Venter (gebore Koekemoer) wat vir ons resepte soos "Johannapoeding" en "Ous se mayonnaise" nagelaat het.

Jy is baie welkom om gewilde resepte hier te pos, veral baie baie oues.

Groete

Gerhard

No comments:

Post a Comment