Nina het hierdie ou resepteboekie saamgebring met haar kuier in Atlanta (Desember 2008) en ek het die hele boekie ingescan.
Klik op die voorblad om die hele boekie deur te blaai:
Friday, December 26, 2008
Welkom!
Welkom by Ouma Ellen se resepteboek!
Ek kon dit nie juis "Nina, Annetjie, Ellen, Liza, Maarten, James en enigiemand ander wat wil deelneem" se resepteboek noem nie, daarom het ek dit alles gekonsentreer op Ouma Ellen Venter (gebore Koekemoer) wat vir ons resepte soos "Johannapoeding" en "Ous se mayonnaise" nagelaat het.
Jy is baie welkom om gewilde resepte hier te pos, veral baie baie oues.
Groete
Gerhard

Subscribe to:
Comments (Atom)